Wednesday, January 5, 2011

The Spruit - 40 shades of Green





Katkisasieklas - A G Visser

Ja, 40 dae agtereen
en veertig nagte lank gereen
dis 'n rekord, tot op hede
Meneer, mag ek Meneer iets vra?
Maar al te seker, Japie, ja
Was die Boere toe tevrede?
Post a Comment